Abstract:
For many years South Africa's Antarctic research WclS focussed
exclusively on the Antarctic continent and on the subantarctic
islands Gough and Marion and their immediate vicinities, with
only occasional interest shown in the ocean areas traversed.
Since the 1970s, however, considerable work has been carried
out on the Southern Ocean, on acoustic determinations of krill
stocks and on the influence of subantarctic islands on their
oceanic environment.
Suid-Afrik11 se Antarkdese navorsing het vir baie jare lank gefokusseer op die Antarktiese kontinent en op die subantarktiese eilande Gough en Marion sowel as op hul onmiddellike omgewing. SJegs terloopse aandag is gegee aan die oseaangebiede Wclt deurkruis is. Sedert die jare sewentig is daar egter aansienlike navorsing gedoen oor die Suidelike Oseaan self, veral oar sy watennassas, fronte en biologie. Belangdke bydraes is gemaak oar die hooffronte en die mesoskaalturbulensie van die Suidelike Oseaan, oor akoestiese meting van die krilstapel en oor die invloed van subantarkdese eilande op hul oseaanomgewing.